6 / 7 August 2019: Stockholm Sweden & Visby Gotland

Gister was ons in Stockholm toe gewees en die weer voorspelling was duidelik uit gewees,want was toe n heel lekker dag met n seep gladde see in en uit deur die kanale. Omdat die dorp so ver van die port is het ek besluit om net in die terminaal area rond te hang en van die free wifi gebruik te maak.Was nie lus om die lang pad stad se kant toe aan te pak op my eie nie. Volgende besoek is liefie af dan sal ons ons stap skoene aantrek en ek wil hom gaan wys hoe lyk dit naby die Vasa museum.
Gister was nou weer van van daai deurmekaar dae en net toe ons uitseil van Stockholm toe kry liefie n pasient met n pulmonale embolis,,hy weeg 270kg en dit was n heel nag storie en hier in die vroee oggend ure toe hou daai man op asem haal en toe moes hy hom intubeer en dit was n gespook omdat hy so groot is maar dank die Here hy het dit reggekry en toe moes die skip vinniger ry om so spoedig moontlik by ons volgende port uit te kom om hom by die hospitaal te kry. Wel ons het toe betyds by die port gekom en die pasient is lewendig van die skip af, waaroor ons baie verlig en dankbaar is. So ons rustige rondloop in Visby was ook iets van die verlede en liefie is na die kliniek bed toe en ek is alleen die strate in.
Vandag was n Midevil Karnival aan in die dorp so wat dan gebeur is dat al die locals dan ook so aantrek en die hele dorpie stap terug in daai tyd. Ek het vandag weer n ander roete gevat en is al langs die see in dorp se kant toe en weer op die mooiste plekke uitgekom , die botaniese tuin besoek en by die karnaval dorpie uitgekom. Vir my n ou kers staander gekoop,fudge en toffie appel stroop lekkers by n toffie appel stalletjie. Was amazing om te kyk hoe hulle dinge hier doen,soos die toffie appels word met die stroop bedek en dan in verskillende coatings gerol soos neute,,suiker en kaneel.  By die fudge stalletjie was daar seker 20 geure fudge en dan die bekende neute wat hulle bedek met caramel so n taai affere maar heerlik.
Toe is daar n musiek gemaak op sulke groot ronde gongs en mense wat net le en luister op die gras,by n ander plek kom daar n klompie mense verby in n optog met n vrou wat goed skreeu of aankondig in taal wat ek nie kon verstaan nie ook met costuum drag.
Daarna is ek terug na die hoof straat en daar het ek geswig vir n local bier met die naam Eco Bulldog met n pragtige uitsig oor die huise in die dorpie en die see.
Teen die tyd was ek moeg gestap en besluit nou genoeg gehad en is terug hawe se kant toe. So jammer liefie kon nie saam gestap het nie want hy sou weer lekker langs die see onder die bome kon gele het maar nou ja een van daai dinge. More is n see dag en dan is dit weer Copenhagen,hoop die weer is die keer beter.

9 August 2019: Copenhagen

Yesterday we were at sea all day,so rustig This morning we were back in Copenhagen and the morning started with a bang, for hubby was called to help again and then action kicked in when they had to get a passenger to hospital as soon as possible, so i was greeted with an waiting ambulance when getting off the ship.
Then it was time to catch my bus to town and thank goodness clear skies today
Half way to town our bus decided to play up and for about 3 min the driver tried to get it going again and then thank goodness he got it going again and off we went. On our way to town the ambulance came speeding past with sirens going so i knew that it had to be serious. What a way to end your 9 day cruise!
Today i decided to go and explore another part of town and first went to Tivoli  but got there too early, so just had to peep through the gates.
Then it was back to the market, laat my vreeslik baie dink aan Greenmarket Square in Kaapstad.
Oppad terug skip toe was daar 2 mense wat aanmekaar op die bus probeer klim het sonder n kaartjie en die bus bestuurder was nou glad nie ingenome met hulle nie!! Terug by die port was dit weer tyd vir die volgende vrag laai!!
Tomorrow we are back in our favorite place Warnemunde Germany,looking forward and hubby off for the day so that will be great ,might try to get our woerst!

10 August 2019: Warnemunde Germany

Vandag was ons weer in die mooie mooie Warnemunde vir die hele dag tot 22h00 so dit is n lekker lang dag van rondloop. Ons was gelukkig om oor n naweek hier te wees met een of ander seiljag bote se feesvierings en duisende mense het van orals gekom vir die geleentheid.Die ou bote met hulle seile was omtrent indrukwekend en daar was n massiewe skip van Italie ook in die hawe en gaste kon opklim om dit te besigtig.
Ons het heel eerste vir mnr sy bratwurst  in broden gekry en toe rondgeloop en net gekyk wat aangaan.Daar was ook orals markies,musiek,kos en mense!!
Het ook vir ons 1kg cherries gekry en was teen die einde opgeeet aan hulle so dink daai lus is nou eers versadig. Toe is dit supermark toe vir ons maandelikse aankope.Daarna is ons toe strand toe en vandag was ons reg met ons lekker groot skip handdoeke en swembroeke aan. Was eintlik heel mooi om van die strand die seilbote dop te hou., vir my is die uitrek op die strand nog n vreemde gesig en met ons aankoms het n vrou sommer so kaal bolyf heel rustig haar swembroek aangetrek.Lyk my ook jy loop nie rond met jou swembroek onder jou gewone klere nie jy trek net daar op die strand jou swembroek uit en dan kom die onderklere en klere .Was heerlik om net op die strand te le en chill veral na liefie se rowwe tyd verlede cruise.
Daarna was dit tyd vir n heerlike Duitse bruin broodtjie en local bier terwyl ons musiek luister.By die tafeltjie langs ons het n man en vrou liefie se ironman sak opgelet en begin gesels en toe vind ons uit hulle is gaste op die skip en kom ook van Suid Africa af. Gespot en gese hoop nie hulle kom by hom uit nie want dit kos n arm en n been!!!
Teen die tyd het liefie genoeg gehad van die rondlopery en hy is toe terug skip toe met ons stash!! en ek sien toe nog kans vir rondloop en het aangehou tot 6 uur toe. Moes natuurlik half pad deur stop vir n glasie wyn en net sit en asem skep voor ek verder rondgekyk het,moet se die wyn stop was heerlik en het toe na dit besluit nou is ek stokflou en na 18 000  tree vir die dag was ek op en reg vir terugkeer na my gaaitjie toe.Dit was nou n heerlike dag en dood tevrede in die bed geklim.
In die middel van die nag wakker gemaak vir n ou oom wat sy heup gebreek het met n vallery so toe vat dit weer lank om aan die slaap te raak na dit. Verlede week ook n passasier gehad wat pienk oe gehad het en die stomme man moes  vir 2 dae met twee toe oe sit agv baie erge infeksie en nog geisoleer ook nog,so dit is n gatslag maar gelukkig was dit die bevele van n spesialis!! More is n see dag en dan is ons weer in St Petersburg vir 2 dae.

11 August 2019: Tallinn Estonia

Yesterday we were in this beautiful medieval town again and don’t know if i mentioned that this where Skype was discovered. I got off the ship after breakfast and hubby had to wait for the drill before he got the green light to go. So i  sat in a local coffee shop in the port area while i waited for hubby to join me and got myself a cup of espresso for the first time in my life and must say enjoyed it.
Just when i though that something had come up and we were going nowhere, he arrived and it was time to hit the streets. We were caught in a heavy downpour of rain and had to take shelter next to the flower sellers, when they started covering there flowers we knew ,ok some serious rain is on the way but thank goodness it did not last long and we could get going again. When the locals put there plastic covers away you know the rain has passed. At the town market we bought a bottle opener from a local blacksmith so something special from this area that we can use at home. Liefie says i have enough kaggel kakkies at home and he is right,so we try and buy things that we can use,for no more space for the other things!!
On our way back we discovered a big shopping mall not to far from the port ,so that was a surprise and good to know, for our next visit.

12 August 2019: Helsinki

Hubby working so had to do my gallivanting on my own today! My first stop was at the local market where i love to browse and see what they have to sell. Found a beautiful  Russian  Matryosha doll that is handmade so was very glad about that and then some blue and white linen serviettes.
The doll symbolizes the strong female matriarch of the Russian family and the egg shape doll ,life, to her younger family. Matryosha means mother.
Then i started walking back to the local restaurant where we always go too for a glass of wine and some chilling time on the stoep area before going back to the ship.Daai wyn het ek nou omtrent bietjie vir bietjie gedrink,elke slukkie waardeur want het 10 euro gekos en sien die euro/R 17.16 !!!!!!! Om alles te kroon kry jy nie eers n vol glas nie hulle meet dit af met n meet houertjie en jy kies een twee of drie totts met daai maatbekertjie!!! Dit het ek betaal vir 2 tots darem nou nie soos ons tott glasies nie maar nog steeds vrek min. Tot volgende keer.











Comments

Popular posts from this blog

Europe 2019