10 Julie 2019: Stockholm Sweden
Gister het manlief gewerk so ek moes op my eie rondloop ,so
besluit om met die rooi bus die stad te gaan verken.Was n lieflike dag en is
sommer vroeg oggend na n vinnige ontbyt af van die skip.
Besluit om heel eerste af te klim by die
Vasa Museum want hoor al vir weke van die ongelooflike skip wat na 333jr ,onder
water was en gesalvage is en nou in die museum staan.
Wel dit was omtrent indrukwekkend toe ek
daar aankom en die skip in lewende lywe sien. Is huge en kan eintlik nie dink
dat hulle in daai tyd sulke groot goed kon bou nie en die houtsnee werk in
ongelooflik.
98% van die skip is van die oorspronklike
skip met honderde beeldhouwerk.
Die skippie het gesink op sy maiden
voyage,kan jy glo en die koning is vooraf gewaarsku dat dit nie sou werk nie
want te swaar gelaai maar hy wou glo niks weet nie en wragtig daar gebeur die
ergste toe.
Lyk my die skip is toe in 1961 uit die see
opgebring na baie goeie ingeneurswerk ,wil by die huis al die stories gaan lees
oor dit.
Moes myself omtrent heel tyd aanjaag want
het besef wil nog middesstad toe en so baie om te sien en in so n meuseum kan
jy mos vergeet van die tyd,jy tydelik in n ander wereld.
Hulle het tot van die mense se skelette in
kaste wat hulle ook in die skip gekry het en n paar gesigte wat deur die tegnologie
,regte gesigte gekry het deur rekonstruksie,amazing
Toe ek klaar rondgekyk het toe kom die
toersite in hulle hordes daar aan, so ek was bly ek is so vroeg daar in. Daarna
was dit tyd vir terug bustop toe om die
stad of old town te besoek.
Die geboue is te pragtig en ek verkyk my
aan die argitektuur,elke liewe een vir my sooooo mooi.
Toe het ek gaan rondloop by die Royal
Palace en was net betyds om n orkes in die straat af te neem besig met hulle
steps!!!
Sou nog so baie plekke wou besoek maar 1 dag
net te min vir alles en kon darem met die terug ry by nog n paar plekke verby
ry. Baie werkery aan die gang in die stad en se gaan nog 20 jaar neem om dit
alles te doen.
Die een kerk in St Peterburg Rusland het 40 jaar gevat om te voltooi!!!!
Gelukkig het ek die keer vir ons n magneet
gekoop want eers toe ek terug is op die skip, gehoor ons kom nie weer na die
stad toe nie.
Die in seil en sailaway van die stad neem 5
ure so tussen die eilande deur en is prentjie mooi.
11 July 2019: Visby Gotland
Visby is a town on an island called
Gotland, it is the largest island in the Baltics and all over you see sheep
things, so sheep farming must be big here!!!! We docked here earlier morning
and had the day to explore. Also only a one stop visit on this contract so
wanted to make the most of it.
It has one of the worlds most well
preserved city walls dating back to the 13th century and the most amazing
church ruins, were so lucky to be able to go inside to one of the churches just
before they locked the place, just had this amazing feeling of sacred place,
with just walls and no roof, after all these years.
So you wander through these amazing alleys,
monastery ruins and historical buildings with roses and stock roses, growing
all over, against the walls, just soooo beautiful.
Walked all along the outside of the city
walls and came back through the old town. Then it was time for something to eat
and just enjoy this special place and try and take in the feeling.
So this was one special day and would say
one of our highlights on this trip for sure. Tomorrow sea day en then we back
in Copenhagen.
13 Julie 2019: Copenhagen Denmark
Vanoggend wad dit vroeg uit die vere sonder
n ontbyt en reguit stad toe met bus 25!! Ook maar genade want toe ek wil betaal
vir die bus toe se die vrou sy het nie kleingeld vir my euros nie en daar krap
ek toe n krone munt uit my sak en dis wraggies genoeg vir my bus rit in stad
toe.
Mag dan ook net die openbare vervoer
gebruik vir 1.30 min dan moet jy weer n ander kaartjie koop maar my plan was
net middestad en voete gebruik tot dit
weer tyd was vir terugkeer skip toe
Hoor dat verlede week se vervoer probleme
veroorsaak is deur twee voertuie wat in mekaar vasgery het en dis wat die hele
plek tot slakke pas laat oorskakel het.
Dit was eintlik lekker om so vroeg in die
stad aan te kom want al die winkels was nog toe en bitter min mense opstraat so
hele plek vir jouself.
Ek is sommer net op gevoel in n rigting en
daar kom ek toe uit by plekke waar ek met die hop on hop off bus ook verby is.
Ook uit gekom by die plek waar jy op die rivier bote op n kanaal toer deur
Copenhagen kan gaan,moet se dit lyk nogal lekker,miskien volgende maand.
Daarna was dit n besoek aan Orstedparken n
park in die middel van die pragtige stad. Sulke
groen plekke voel soos n oase in die middel van al die gewoel. Die
bankies in die plek het my laat dink aan New York se bankies,ongelooflik om net
te gaan sit en die mooi in te neem.
Wil met volgende besoek beslis by die klein
tuin kafeetjie n koffie gaan drink met n uitsig oor die water en tuine.
Toe loop ek my vas in n straat markie met
allerhande outydse goed,so reg in my kraal maar geen krone vir koop ,so dit was
nou nie slim nie.
Het natuurlik mooi perel oorbelle en n
groot silver kruis gesien wat ek baie graag sou wou koop maar nou ja kon net
kyk.
Daaran is ek na n markie met blomme,
groente en vrugte.Die goed lyk so vars en mooi en het produkte wat ek nog nooit
gesien het nie.Daar was kopkole wat lime green,gewoon,,borrie geel en pers
was!! weet nie of hulle gekleur is nie maar lyk te mooi.Lus vir kosmaak en in
jou mandtjie pak, nie eers te praat van al die mooi blomme nie.
Die Botaniese tuine was ook net om die
draai en daar het ek net gaan kyk na hulle tuine,,nie baie blomme nie maar wel
n skoenlapper plek en hothouses met allerhande plante.In n ander deel was daar
weer n Nordic Beer Garden met plante wat gebruik word vir biermaak dit was vir
my nogal intressant, nog nooit so iets gesien nie.
Gelukkig het my oog n starbucks gesien ,
toe is dit tyd vir sit en free- wifi uiteindelik kon ek in vrede en rustig,
goed aflaai. Daar het ek my verkyk aan al die locals met hulle fietse en
stootkarretjies.Wil dit nog afneem en vir julle wys.
Die vrouens ry fiets met grand klere en
rokke.
Die kinder stoot waentjies het n plek vir
nog n kind om op te staan en dan is daar nog plek vir stoorgoed ook nog.
Het ook ander fietse gesien waar n
volwassene voor in kan sit.Ken dit glad nie, sal hopelik volgende besoek dit
kan afneem en wys. Kyk dis kop hou met die verkeer fietse en stappers.Ek is nou
al so bewus van kyk vir al drie en kom uit die pad. Lyk my meeste fietse het
darem klokkies,so dit hoor jy gereeld.
So wegeraak met die free wifi toe ek weer
sien is dit 1 uur en ek wou teen een uur weer terug busdtop se kant toe omdat
dit my eerste keer is en alles nog vreemd is, wel ook maar goed so want het
seker 20 min gewag voor ons bus sy verskyning gemaak het en toe is dit in lang
ry staan net om agter te kom as die bus kom, klim jy ,jy wag vir niemand.
Ons was propvol en baie mense met tasse wat
ook oppad was skip toe,3 groot skepe was vandag in die hawe saam met ons een.
Een arme man wou afklim by een stop en
omdat die bus so vol was kon hy nie betyds by die deur kom nie en dit het n
harde geskreeuery gekos om die busbestuurder se aandag te kry voor hy kon
uitkom.
So ek het net weer besef sorg dat jy genoeg
tyd het want daar was mense wat moes wag vir die volgende bus.Was bitter bly om
ons skippie te sien en het n heerlike dag in Copenhagen gehad,wil volgende keer
weer in n ander rigting stap en beslis my koffie in die parkie gaan drink en
dalk ook sommer net in een van die parke rondle en rusitg wees,boemelaar
style,haaa haaa.,hier le jy in die parke dis normaal.
14 July 2019: Warnemunde Germany
Last night we went out for supper with the medical
team and they had organized a cake with some champagne for hubbys birthday, so
that was very special. Today we were in Warnemunde again , was overcast and
perfect for rondloping!! but not a beach day so had to put our beach day plans
on ice for next visit.
So we went on a long walk into one of the
neighborhood and came back strolling all along the beach. It was Sunday so most
shops were closed and some only opened at 10 or 12.
Well it was our lucky day for late morning
we arrived at the beachfront and the locals were out in their numbers and all
sorts of stalls with lovely German food and music, their were even some old
folks dressed the their traditional clothes must admit did look old fashioned,
soos ons tipe boere tannies.
First hubby needed a rest room and that
cost us 50 cents, here you pay to use any restroom which i think is good for
all are locked,so no unwanted people.
Then it was time to try out some local food
and first stop was crepes with cinnamon and sugar, that went done well and then
the next was some Bauern Handbrot gefuly mit salami & peperoni with lots
and lots of cheese, it was delicious.
The German mamma made them right there in
her caravan type of stall and she was making a killing for people were cueing
to get a bite of her tasty brode!!
The dough she must have made at home.
On the main stage they had the old folk
doing there traditional dancing something like Volkspele and nice German music.
It was great to just sit and listen and
watch and see all the locals enjoying their beer. Lots and lots of young
families with kids and dogs. Dont know why but here you have double prams lyk
my hulle bou aan die nasie,2/3 kids.
Then it was time to get to the super market
and there was a traffic jam for crew were out in there numbers stocking up,
some shelves were cleaned out so very good for business, for sure.
After going back to the ship i decided to
go rondloping again but liefie had had enough for the day so i went back to the
music stage and spent al least 2 hours just sitting and enjoying the vibe, was
very special.
At 6 i decide now it was time to get back,
for had walked over 24000 steps for the day and was pooped.
Tomorrow we are at sea and then Tallinn
awaits on the 16 th and it is hubbys birthday.
Comments
Post a Comment