2 July 2019: Nynasham Sweden

Arrived in this small port early this morning and its going to be a rainy day, the clouds are low and we cant complain for our first bad day regarding the weather. Got dressed to be brave and resist the elements but did not last long.
We first bought a cup of cold coffee and then it was time for a sit in a cold tent with wi fi that i thought was great but hubby battled to download his things so was not toooo cozy!
Just when we decided to go for a walkabout the rain came pelting down and we decided, no, this is not for us, walking around in 10 degrees in rain not so nice and we are coming to this port again, so we will put it on hold for now.
A warm bed and a afternoon sleep sounded a lot better and last night was a late night after hubby only got to bed after 12 with all his work.
Here you carry on until the work is done even if it means all night!!
Is darem bederf  met n lekker koppie starbucks koffie in die bed  terwyl ek diep onder die duvay le en sukkel om myself uit die kooi te kry. Voel soos 2 hamsters haaa haaa.
More begin ons weer en hopelik  stil nag met geen werk.

3 Julie 2019: @ SEA

Vandag is n see dag so nie veel aan die gebeur nie,ons nou weer oppad Copenhagen toe om volgende passasiers op te tel.Seil nou net verby n windmeul plaas in die see met honderde van hulle ,wou eers  tel maar te veel.
Moes nou eers kalmeer want elke week as ek my nuwe skip kaartjie wil gaan kry dan is dit n probleem en die keer het ek tot vir liefie laat kom om te probeer verduidelik.
Voor ek van die skip kan afklim na n cruise moet ek reeds my nuwe kaartjie he ander kan ek nie weer opklim nie.
Besef nou ook is seker vir hulle n vreemde verskynsels want wie se vrou kom seil saam en bly in die crew area!! so moet hulle seker nie kwalik neem nie.Hopelik kan ek volgende week weer by dieselfde vroutjie uitkom wat geweet het wat aangaan.
Gisteaand die mooiste fliek gekyk en as dit eers se, based on a true story het hulle my! 
Baie laat eers ogies toegemaak so nag het kort gevoel. Die volgende cruise seil ons dadelik weer terug Rusland toe ,So tot volgende keer.

4 July 2109: Copenhagen Denmark

Arrived in a cold wet Copenhagen this morning,14 degrees outside and a chilly wind blowing. I stayed on board as long as i could ,sitting in the comfy chairs in the Atrium and also nice and warm. New that as soon as i left the ship i was going to get wet and cold for the gangway into the port is open, with no covered walkway,amper iets soos PE lughawe aan die elemente oorgelewer!
Decided to get back on the ship as soon as possible, tried to get some wifi but that did not work, so got hubby a little present at the small shop across the terminal  building and got back just in time before it started pouring with rain.
Was one crazy day regarding the traffic, only one road in and out of this area and with this weather and 2 ships docked was bumper to bumper all day long.
Hope all the people got to the airport in time and those who had to get to the 2 ships made it too. We left late so am sure had to do with the traffic. They will have to make a plan in the future, also warned us that the taxis service was limited in Copenhagen.
Saw 3 other ships docked very far from our terminal and closer to the city maybe the size of our ship has got to do with that too.
Then a 24 weeks pregnant women was refused to sail because of the companies rules, so that was the end of there trip before it even started, felt so sorry for them must be such a disappointment. 4700 passengers and 1600 crew so full house.
So tomorrow we are at sea.



5 Julie 2019: @Sea
Die see nie so plat nie en gister was ons aan die rol.Vanoggend is dit n perfekte sonskyn dag en al wat leef en beef is uit op die buite dekke in die son.Ek het vroeg oggend n program op TV begin kyk en kon toe nie daar weg kom nie so moes eers tot die einde kyk.
Daarna is ek laat oggend gym toe en het goed gevoel so kon n ordentelik workout inkry in n baie vol gym, omtrent uit sy nate gebars.
Toe is dit tyd vir ontbyt en daarna is ek na dek 16 waar ek  ook heerlik al om die skip is op die running track. Was ook aanvanklik beknop maar gelukkig hoe langer ek geloop het hoe minder het die mense geraak.Dit was nogal lekker want dis heel bo op die skip met n mooi uitsig oor die see, wind in die hare.
Hierdie cruise het vir my heeltemal te veel mense,alles is oorvol en dis net mense waar jy kyk,ek verkies die kleiner stiller skepe verseker, hierdie te woelig na my sin. Lyk my raak oud!!
Met my beplande toer na die Through the eyes of the Russian People besoek ons die metro stations, they are made out of tons of marble, granite and limestone and were used to face the walls and sculptures, mosaics and chandeliers. Stalin called it the places for the people. Then we visit local markets where fruit vegetables, fresh meat, fish, delicious homemade cottage cheese and wonderful honey is sold by people from all over the former Soviet Union. Sien baie uit na die excursion.Die toer eindig met n besoek aan vodka proe plek so hoop ek oorleef dit want vodka nou nie my geliefkoosde drankie nie.
 Tot more mooi loop.

6 Julie 2019: St Pietersburg Russia

Ons is eers na 1 weg op ons toer maar wat n intressante middag.Ons is weer met ons KGB toerusting toegerus  wat vir my amazing is want dan is jy heeltyd in verbinding met jou toer leier en kan duidelik hoor wat sy vertel.,het mos laas vertel jy het n klein transmitter  wat om jou nek hang en n oorfoon .
Ons is toe met die bus geneem na n stasie bietjie verder weg van die middestad en daar het ons elkeen ons munt gekry om op die metro te klim.
Wel ek was skoon op my senuwees want ons was 34 in ons groep en jul weet mos as die trein deure oopmaak moet jy klim en voor jy weet vertrek die trein teen n bose spoed en jy moet klou.
Nou sien ek die toer leier in die volgende wa maar dankie tog kon duidelik hoor wat sy se en dit is bly net waar jul is ons klim eers by die tweede stadie af.
Die rit met die roltrappe onder toe in die underground het ook n rukkie gevat want is glo baie diep onder die grond of een van die wereld se diepstes
Die taal natuurlik heel grieks so borde beteken net mooi niks en een van ons stasies was Pushkinskaya en in Russies Nywknhckar en die n en r word agterstevoor geskryf!!!
Die stasies pragtig versier met prente, patrone, mooiste kandelare en natuurik die kommunistiese Stalin se simbole hier en daar.
Moes lag vir die toer leidster sy se toe ons moet al ons sakke op die bus los want op die metro kan almal duidelik sien hierdie is nie locals nie en hulle pick pocket jou sonder dat jy dit eers agterkom, ,so ek het my sak op die bus gelos.
Moet bieg ons is bekyk terwyl ons op trein gery het en met die roltrappe op en af is.
Is ook gese moes aan die regter kant bly,dis etiket by hulle.
Ons was gelukkig want het op n Sondag ons trein rit ervaar want op weeksdae is dit glo crazy,hierdie underground metro is in 1955 geopen, kan jy glo,so ons is werelde agter wat dit betref.
Toe ons by ons eindbestemming kom, toe is dit tyd vir n besoek aan die local mark waar die local hulle vrugte groente ,vleis, heuning en melk verkoop, Kan sien dis n ou plek en toe ons daar aankom was dit maar stillerig en nie feel locals nie.
In die straat was daar weer baie ouer vrouens wat hulle produkte op die straat verkoop,sy se toe dit is baie in aanvraag want kom uit hulle eie tuine,dit was vir my nogal spesiaal,moet erken die ou tantes lyk maar vir my gehawend en op gewerk.
Heelwat fotos van hulle geneem. Lyk soos hardwerkende mense.
Toe is ons na n kerk wat vir my vreemd was ,ortedokse kerk sy se toe ook dat 80% van die Russe is Ortedokse Jode. Wat vir my onstellend was is die feit dat die meeste jong mense glad nie kerk toe gaan nie of glo nie,sy se haar ouers se generasie ja maar die jonges glad nie. Sy ook nie dra net n engel wat haar ma vir haar gegee het en glo die engel is haar beskermer. Weird.
Die kerke het geen banke jy staan en vars blomme word ook gebring en heelwat kerse,mag ook nie praat nie en geen fotos.
Dit was nou nie vir my n positiewe ervaring nie.
Toe is ons straat af om na ons restaurant toe te gaan vir ons vodka proe sessie.Was lekker om straat af te stap en so tussen die locals te beweeg. Ook verby heelwat hawelose mense en toe ook afgekom op mense wat vir hulle n tipe sop kombuis gehad het..Het ook hier en daar boemelaars tee gekom wat le en slaap op parkie banke
Toe is ons in n restaurant waar ons by tafels gesit het met 3 verskillende vinger ete eet goedtjies, kaviaar, russiese slaai, een of ander rou vis!!! en salami eet dingetjie en natuurlik toe 3 glase met verskillende vodka.
Eerste een was n bessie vodka wat vir my heel lekker was,tweede een gemmer en heuning en die derde een 40% ware jakop maar toe eintlik heel lekker.Sy vertel toe ook haar pa drink elke oggende as hy opstaan eers sy vodka maar hy bly in Siberie waar dit in die winter tot -35/40 kan word, toe dink ek ok geen wonder hulle drink heel eerste vodka nie!!! haaaa haaa
Die mense in Rusland kry ook nie goeie salarisse nie en groot stede baie duur,n een slaap kamer in St Petersburg kos $500 n maand en haar ma wat nou in Siberie werk kry dit per maand.
So meeste jong mense huur apartments en omtrent niemand in stad het huise nie dit kry jy weer in die platteland. Die jonges deel ook apartments omdat dit so duur is.
Die ouer mense het  weer somer huise waarheen hulle gaan in die somer maande maar lyk my dis ook maar n kort tydtjie.
As die son uitkom is al wat leef buite en in die son.
Toe is dit tyd vir n besoek aan die winkels vir souvenir shopping maar daar het dit omtrent woes gegaan ,het net 15 min gehad en daar is honderde goed om te sien nogal oorweldigend,ek het darem so 3 dingetjies gekoop maar hoop kan volgende keer weer daar uitkom.
Hierdie was beslis elke sent werd , so bly kon dit beleef.


7 July 2019: Tallinn Estonia

Was so excited could walk around with hubby today but then they had a drill before we could go, so only left the ship very late and did not have lots of time to just walk around but better that nothing.
We walked to the old town and just so special, you feel you have walked back into the previous century.
 Passed a torture museum and the pic outside was enough to put me off, don’t even want to know what they did to people in those days, scary stuff.
At last we stumbled into the local flower market and flowers everywhere, just toooo beautiful.
On a hill in a park there were painters busy looking down onto the old town center, each busy with their own watercolors paintings?
On the cobblestone streets there were tourists everywhere, here and there someone playing music and people dressed in midlevel clothing. Looking forward to our next visit want to have lunch and wine in Town Square overlooking all the stalls and people, that will be our once a month treat.
Tomorrow we are in Helsinki and planning along walk around town.
















Comments

Popular posts from this blog

Europe 2019