18 August 2019: Copenhagen Vroeg vanoggend in die port aangekom en die kaptein het ons ingelig dat sy kontrak nou vir eers verby is en dat hy vandag huiswaarts keer na sy vrou en vier kinders in die Phillipyne,hy het 10 weke verlof. Ook vir ons gese dat die plek besig gaan wees met n sport byeenkoms en nog feesvierings so om dit in gedagte te hou met verkeer en reis tyd lughawe toe. Ek het eers getwyfel of ek gaan afklim maar toe ek eers van die skip af was tog besluit om rond te loop en op n baie vol bus in stad toe. Het eers in die Botaniese tuin gaan rondloop en dit was nogal spesiaal want net hier en daar iemand raakgeloop so omtrent die hele plek vir myself gehad. By die markie het ek darem vir liefie n ou geskenkie gekry so n dadel /neute tuisgemaakde koekie want die werk vandag en weet, so n eet dingetjie altyd n wenner en welkom. Hy se toe vir my miskien moet ek vandag vroeer terugkeer aangesien die plek besig gaan wees en wragtig toe ek by d...
Posts
Showing posts from September, 2019